Bespreking:Kwaliteitsbestuurstelsel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die artikel is op die stadium nog bloot 'n vertaling van die ooreenstemmende artikel in die Engelstalige wikipedia. Ek sou graag nog inligting wou byvoeg oor kwaliteitsbeheerstelsels in die Suid-Afrikaanse konteks. Watter plaaslike organisasie aktief is op die gebied ensovoorts. --RM 10:52, 4 Oktober 2007 (UTC)Reply[antwoord]