Bespreking:Merinoram-standbeeld

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Het iemand dalk 'n foto van die skaap? Is een van julle naby genoeg om een te gaan neem? Groete. Frank (kontak) 08:47, 7 Augustus 2015 (UTC)

Ek gaan dalk oor die langnaweek in die omgewing wees. Sal dan kyk of ek 'n foto kan neem. AHB (kontak) 08:58, 7 Augustus 2015 (UTC)
Ek het een opgespoor, dankie AHB. Maar nog sal nie skade doen nie. Groete. Frank (kontak) 09:05, 7 Augustus 2015 (UTC)