Bespreking:Rekenaardrukker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Vertaling[wysig bron]

My rekenaarwoordeboek gee

  • plotter: stipper
  • plot: stip
  • dot matrix printer: matriksdrukker

as dit dalk kan help. --Alias 11:25, 29 Julie 2006 (UTC)

Matriks-Lyndrukker (Matrix Line Printer)[wysig bron]

Hierdie Artikel, sal dalk ook apart kan staan, onder Mannesmann-Tally Matrixlyndrukker.

  • Mannesmann-Tally MT645 (450 LPM, werklas 80 000 plaaie per maand)
  • Mannesmann-Tally MT660/MT661 (600/800 LPM, werklas 145 000 plaaie per maand)
  • Mannesmann-Tally MT690/MT691 (1200/1400 LPM, werklas 250 000 plaaie per maand)

Vêrder meer besonderhede vir drukspoed spesifiek vir die MT450 model is soos volg: HOOFLETTERDRUK alleenlik (Dataverwerking drukkwalikeit): 450 LPM Hoof en klein letters (Dataverwerking drukkwalikeit): 360 LPM Byna Brief Kwaliteit (BBK, engels: NLQ): 210 LPM, OCR-A: 360 LPM, OCR-B: 150 LPM.

Pieter-ZA (kontak) 04:16, 26 Mei 2010 (UTC)