Bespreking:Sandrivierkonvensie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Taal[wysig bron]

Moet Sandrivierkonvensie nie een woord wees nie?

Nie noodwendig nie. Sover ek verstaan is al die vorme korrek: Sandrivierkonvensie, Sandrivier-konvensie, Sandrivier-Konvensie asook Sandrivier Konvensie. Groete. Anoniem
Inderdaad so. Ek is wel bevrees dat my Afrikaansonderwyser se "een begrip een woord" in my kop vasgesteek het.
Die woord Sandrivierkonvensie is verkeerd gespel in Vandag in die Geskiedenis. Kan een van julle dit regmaak asb? Oesjaar.