Bespreking:Spoed van klank
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Spoed van klank-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Spoed van klank
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Hierdie artikel is 'n direkte vertaling van die ooreenstemmende artikel in die Engelstalige wikipedia. Dit laat op hierdie stadium veel te wense oor in terme van artikeluitleg asook duidelikheid. Ek sal dit later hersien saam met die Engelstalige artikel maar gaan nie kla as 'n kundige dit toevallig intussen doen nie :-). --RM 13:36, 29 September 2005 (UTC)
- "toevallig", nogal :-)) Ek dink nie ek het al ooit iets toevallig hier gedoen nie :-) --Alias 14:15, 29 September 2005 (UTC)