Gaan na inhoud

Bespreking:Teletubbies

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Artikel handel nie oor Teletubbies nie

[wysig bron]

Hierdie artikel het niks te doen met die Teletubbies nie, maar eerder oor Jerry Falwell se godsdienstige sieninge daaroor. --Emile Myburgh (kontak) 16:59, 7 Augustus 2012 (UTC)[antwoord]

Goeie punt! Dit is wel 'n saadjie, wat beteken dat die artikel nie volledig is nie. Ek neem aan die bydraer wou net vinnig een aspek noem sonder om 'n volledige artikel te skryf. Voel vry om dit te verbeter of selfs oor te skryf. Groete. Anoniem