Bespreking:Waarskynlikheidsleer
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Waarskynlikheidsleer-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Waarskynlikheidsleer
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Help asb. om die taal in die vertaling te verbeter. Ek wil wel vra dat jy nie sal probeer om "meer Afrikaanse" vertalings vir die wiskundige terme te skep nie - dikwels sal wiskundige en wetenskaplike woorde meer "anglisisties" klink omdat die woorde afgelei is vanaf Latynse of Griekse woorde, net soos die Engelse woorde. Hierdie woorde het vasgestelde tegniese betekenisse.
Jy kan die woordelys van die ISI gebruik om jou te help met waarskynlikheisleerterminologie.
Wat het van die term kansrekening geword? Ek sien elders op Wikipedia gebruik hulle daardie term...
Begin 'n bespreking oor Waarskynlikheidsleer
Besprekingsbladsye is waar mense bespreek hoe om inhoud op Wikipedia die beste te maak as wat dit kan wees. Jy kan hierdie bladsy gebruik om 'n bespreking met ander te begin oor hoe om Waarskynlikheidsleer te verbeter.