Bespreking:Wit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Blokkie[wysig bron]

Wat is veronderstel om in die blokkie aan die regterkant bo te verskyn? My blaaier wys net die buitelyn? Of is die skrywer (ek dink dis DeWet) nog besig met die artikel? --RM 07:56, 19 11 2004 (UTC)

Dis doodreg ;) Kyk na Rooi -- dit is 'n kleurmonster, so vir die wit artikel wys dit net 'n wit blok... (Dewet 08:02, 19 11 2004 (UTC))