Beth Goddard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Beth Goddard
Geboorte 1969 (49–50 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Beth Goddard (gebore 1969) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente X-Men: First Class (2011) en Edge of Tomorrow (2014), en in die televisiereekse Poirot (1989) en Ashes to Ashes (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: The Last Seduction II
  • 2011: X-Men: First Class
  • 2014: Edge of Tomorrow

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1989: Poirot
  • 1995: Degrees of Error
  • 1996: Ellington
  • 1997: Sunnyside Farm
  • 1999: Gimme Gimme Gimme
  • 1999: The Scarlet Pimpernel
  • 1999: Big Bad World
  • 2003: The Eustace Bros.
  • 2008: Ashes to Ashes
  • 2008: Crooked House

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1995: The Perfect Match
  • 2004: Frances Tuesday

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]