Beulah Bondi
Voorkoms
Beulah Bondi | |
Geboortenaam | Beulah Bondi |
---|---|
Geboorte | 3 Mei 1888 |
Sterfte | 11 Januarie 1981 (op 92) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1895–1976 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Beulah Bondi (3 Mei 1888 – 11 Januarie 1981) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Make Way for Tomorrow (1937), Mr. Smith Goes to Washington (1939), Penny Serenade (1941), en It's a Wonderful Life (1946).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1931: Street Scene
- 1933: Christopher Bean
- 1936: The Moon's Our Home
- 1937: Make Way for Tomorrow
- 1938: Of Human Hearts
- 1938: Vivacious Lady
- 1939: Mr. Smith Goes to Washington
- 1939: On Borrowed Time
- 1940: The Captain Is a Lady
- 1940: Our Town
- 1940: Remember the Night
- 1941: Penny Serenade
- 1941: One Foot in Heaven
- 1941: The Shepherd of the Hills
- 1943: Tonight We Raid Calais
- 1944: I Love a Soldier
- 1944: She's a Soldier Too
- 1945: Back to Bataan
- 1945: The Southerner
- 1946: It's a Wonderful Life
- 1946: Breakfast in Hollywood
- 1947: High Conquest
- 1948: So Dear to My Heart
- 1949: Mr. Soft Touch
- 1950: The Baron of Arizona
- 1957: The Unholy Wife
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1953: Medallion Theatre
- 1958: Social Security in Action
- 1974: Dirty Sally
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1957: On Borrowed Time