Big Hero 6 (rolprent)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Big Hero 6
Big Hero 6 logo.svg
Regisseur
Produksieleier Roy Conli
Draaiboek
Met
Musiek deur Henry Jackman
Kinematografie
  • Rob Dressel (uitleg)
  • Adolph Lusinsky (beligting)
Redigeerder Tim Mertens
Ateljee Walt Disney Pictures
Walt Disney Animation Studios
Verspreider Walt Disney Studios Motion Pictures
Speeltyd 102 min[1][2]
Land VSA
Taal Engels
Begroting VS$165 miljoen[3][4]
Bruto wins VS$657.9 miljoen[4]

Big Hero 6 is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2014 wat deur Don Hall en Chris Williams geregisseer is en die stemme van Scott Adsit, Ryan Potter, Daniel Henney, T.J. Miller, Jamie Chung, Damon Wayans Jr., Genesis Rodriguez, James Cromwell, Maya Rudolph, onder andere, gebruik. Die rolprent is deur Roy Conli vervaardig en deur die verspreidingsfirma Walt Disney Studios Motion Pictures versprei. Die draaiboek is deur Jordan Roberts, Robert L. Baird en Dan Gerson geskryf met musiek van Henry Jackman.

Rolverdeling[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Ontario Film Review Board: Big Hero 6". Ontario Film Review Board. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Oktober 5, 2017. Besoek op November 6, 2014.
  2. "Big Hero 6 – Synopsis". Disney Studio Awards. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Desember 27, 2014. Besoek op Desember 27, 2014.
  3. Brent Lang (November 4, 2014). "Box Office: 'Interstellar,' 'Big Hero 6' Eye Record-Breaking Weekend". Variety. Besoek op November 5, 2014.
  4. 4,0 4,1 "Big Hero 6". Besoek op Januarie 26, 2021.
  5. "Baymax" (PDF). xprizechallenge.org. Besoek op September 24, 2014.
  6. "Hiro" (PDF). xprizechallenge.org. Besoek op September 24, 2014.
  7. "Meet the characters in Big Hero 6, Disney's upcoming action-packed comedy-adventure". Oh My Disney – Disney. Julie 13, 2014. Besoek op Julie 13, 2014.
  8. "Fred" (PDF). xprizechallenge.org. Besoek op September 24, 2014.
  9. "GoGo" (PDF). xprizechallenge.org. Besoek op September 24, 2014.
  10. "Wasabi" (PDF). xprizechallenge.org. Besoek op September 24, 2014.
  11. "Honey Lemon" (PDF). xprizechallenge.org. Besoek op September 24, 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]