Bill Fagerbakke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bill Fagerbakke
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Mark Fagerbakke
Geboorte 4 Oktober 1957 (1957-10-04) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill Fagerbakke (gebore 4 Oktober 1957) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The SpongeBob SquarePants Movie (2004) en The SpongeBob Movie: Sponge Out of Water (2015), en in die televisiereekse SpongeBob SquarePants (1999) en How I Met Your Mother (2005).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: The SpongeBob SquarePants Movie
  • 2015: The SpongeBob Movie: Sponge Out of Water
  • 2020: The SpongeBob Movie: It's a Wonderful Sponge
  • Night of the Grizzlies

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1989: Coach
  • 1994: Gargoyles
  • 1994: Beethoven
  • 1995: Dumb and Dumber
  • 1996: Gargoyles: The Goliath Chronicles
  • 1996: Jumanji
  • 1999: SpongeBob SquarePants
  • 1999: Roughnecks: The Starship Troopers Chronicles
  • 2001: Lloyd in Space
  • 2003: Johnnie Talk
  • 2005: How I Met Your Mother
  • 2005: A.T.O.M.: Alpha Teens on Machines
  • 2007: Transformers: Animated
  • 2016: All in with Cam Newton
  • 2017: Dorothy and the Wizard of Oz

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: Hayley Wagner, Star
  • 2014: We Got Next
  • 2018: The Ballad of Bea and Cad

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2003: Everybody's Talking: The Voices of Spongebob Squarepants
  • 2004: Balto III: Wings of Change
  • 2005: Legend of Frosty the Snowman

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]