Bill Hickman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bill Hickman
Geboortenaam William Hickman
Geboorte (1921-01-25)25 Januarie 1921
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 24 Februarie 1986 (op 65)
Beroep(e) Akteur en assistentregisseur
Aktiewe jare 1943–1977
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill Hickman (25 Januarie 1921 – 24 Februarie 1986) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bullitt (1968), Patton (1970), The French Connection (1971), en Electra Glide in Blue (1973).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1968: Bullitt
  • 1970: Patton
  • 1971: The French Connection
  • 1973: Electra Glide in Blue

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]