Billie Bird

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Billie Bird
Geboortenaam Berniece Bird Stowell[[Kategorie:Artikels met stellings wat verwysing ontbreek sedert {{{datum}}}]][verwysing benodig]
Geboorte (1908-02-28)28 Februarie 1908
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 27 November 2002 (op 94)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billie Bird (28 Februarie 1908 – 27 November 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sixteen Candles (1984), Police Academy 4: Citizens on Patrol (1987), Home Alone (1990), en Dennis the Menace (1993).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1958: Unwed Mother
  • 1984: Sixteen Candles
  • 1987: Police Academy 4: Citizens on Patrol
  • 1990: Home Alone
  • 1993: Dennis the Menace

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1979: Benson
  • 1982: It Takes Two
  • 1987: CBS Summer Playhouse
  • 1988: Dear John

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1988: Save the Dog!

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]