Billie Mae Richards

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Billie Mae Richards
Geboortenaam Billy Mae Dinsmore
Geboorte (1921-11-21)21 November 1921
Nasionaliteit Kanadees
Sterfte 10 September 2010 (op 88)
Kinders Judi Richards
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1950–2010
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billie Mae Richards (21 November 1921 – 10 September 2010) was 'n Kanadese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Care Bears Movie (1985) en Care Bears Movie II: A New Generation (1986).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1965: Willy McBean and His Magic Machine
  • 1985: The Care Bears Movie
  • 1986: Care Bears Movie II: A New Generation

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1960: Mr. Piper
  • 1966: King Kong
  • 1969: The Smokey Bear Show
  • 1972: Festival of Family Classics
  • 1974: The Undersea Adventures of Captain Nemo
  • 1977: The Toothbrush Family
  • 1985: The Care Bears Family

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1964: Rudolph the Red-Nosed Reindeer

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1985: Care Bears: Forest of Feelings
  • 2004: Care Bears: Forever Friends

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]