Gaan na inhoud

Billy Gray (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Billy Gray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Thomas Gray
Geboorte 13 Januarie 1938 (1938-01-13) (86 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1943–80 (akteur)
1970–95 (motorfietsryer)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billy Gray (gebore 13 Januarie 1938) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente On Moonlight Bay (1951), The Day the Earth Stood Still (1951), en By the Light of the Silvery Moon (1953), en in die televisiereeks Father Knows Best (1954).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1951: On Moonlight Bay
  • 1951: The Day the Earth Stood Still
  • 1952: Talk About a Stranger
  • 1953: By the Light of the Silvery Moon
  • 1953: The Girl Next Door
  • 1954: The Outlaw Stallion
  • 1966: The Navy vs. the Night Monsters
  • 1971: Dusty and Sweets McGee
  • 1971: Werewolves on Wheels
  • 1996: The Vampyre Wars

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1949: Puddle Patch Klub
  • 1954: Father Knows Best

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 1995: Making the Earth Stand Still
  • 2007: Billy Gray: The Boy Next Door
  • 2007: Discovering the Girl Next Door
  • 2008: The Making of 'The Day the Earth Stood Still'
  • 2008: Acting Normal: Billy Gray on Douglas Sirk's All I Desire

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]