Binnesee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

’n Binnesee is ’n vlak see in die sentrale deel van ’n kontinent tydens tydperke van hoë seevlakke. In moderne tye is die seevlak laag en is daar min binneseë – die grootste hiervan is die Kaspiese See. Ander moderne voorbeelde sluit in die Persiese Golf en die Suid-Sjinese See.