Bloukranspas (Oos-Kaap)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Blaauwkrantzpas)
Jump to navigation Jump to search
Bloukranspas
Blaauwkrantzpas
Ligging Tussen Grahamstad en Port Alfred.
Pad R67

Bloukranspas (ook Blaauwkrantzpas) is 'n bergpas op die R67 suidoos van Grahamstad op die pad na Port Alfred.

Die bergpas in die Oos-Kaap en moet nie met die gelyknamige Bloukranspas naby Plettenbergbaai, asook die Bloukranspas in die Noord-Kaap verwar word nie.

Sien ook[wysig | wysig bron]