Blaise Compaoré

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ondersteuners van Blaise Compaoré tydens die 2010-verkiesing, geklee in klere met sy beeld op
Blaise Compaoré.jpeg
Blaise Compaoré met Obama 2014

Blaise Compaoré (gebore op 3 Februarie 1951) is 'n Burkinabé-politikus wat van 1987 tot 2014 president van Burkina Faso was. Hy was 'n topgenoot van president Thomas Sankara gedurende die tagtigerjare, en in Oktober 1987 lei hy 'n staatsgreep waartydens Sankara vermoor is. Daarna het hy 'n beleid van "regstelling" ingestel, wat die linkse en die Derde Wêreldistiese beleid wat deur Sankara gevoer is, omvergewerp het. Hy het verkiesings in 1991, 1998, 2005 en 2010 gewen in ongeoorloofde omstandighede. Sy poging om die grondwet te wysig om sy termyn van 27 jaar te verleng, het die Burkinabé-opstand in 2014 veroorsaak. Op 31 Oktober 2014 het Compaoré bedank, waarna hy na die Ivoorkus gevlug het.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]