Bloc Party
Voorkoms
Bloc Party | |
---|---|
Bloc Party by die Sasquatch-musiekfees (2005). | |
Agtergrondinligting | |
Genres | Alternatiewe rock |
Jare aktief | 2003 — hede |
Etikette | Vice Records Wichita V2 |
Webwerf | www.blocparty.com |
Lede | Kele Okereke Russell Lissack Gordon Moakes Matt Tong |
Gewese lede | David Searston Mat Coleman James Chorley |
Bloc Party is 'n Engelse musiekgroep wat uit die lede Kele Okereke, Russell Lissack, Gordon Moakes en Matt Tong bestaan. In Februarie 2005 het Bloc Party hul debuutalbum Silent Alarm vrygestel, wat later deur die tydskrif NME as die beste album van die jaar aangewys is. Hul tweede ateljee-album, A Weekend in the City, is op 5 Februarie 2007 in die Verenigde Koninkryk vrygestel en op 6 Februarie in die VSA.
Diskografie
[wysig | wysig bron]Ateljeealbums
[wysig | wysig bron]- Silent Alarm (2005)
- A Weekend in the City (2007)
- Intimacy (2008)
- Four (2012)
- Hymns (2016)
Remix-albums
[wysig | wysig bron]- Silent Alarm Remixed (2005)
- Intimacy Remixed (2009)
EP's
[wysig | wysig bron]- Bloc Party EP (2004)
- Little Thoughts EP (2004)
- Two More Years EP (2005)
- The Nextwave Sessions (2013)
Treffers
[wysig | wysig bron]Jaar | Liedjie | Vrygestel in | Posisie | Album | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
VK | Ierland | Australië | VSA | ||||
2004 | "She's Hearing Voices" | VK | - | - | - | - | Bloc Party EP |
"Banquet/Staying Fat" | VK | 51 | - | - | - | ||
"Little Thoughts/Tulips" | VK | 38 | - | - | - | Little Thoughts EP | |
"Helicopter" | VK | 26 | - | - | - | ||
2005 | "Tulips" | VSA | 126 | - | - | - | |
"So Here We Are" | VK | 5 | - | - | - | Silent Alarm | |
"Banquet" | VK | 13 | - | - | 34 | ||
"The Pioneers" | VK | 18 | - | - | - | ||
"Two More Years" | VK | 7 | - | - | - | Silent Alarm (hervrystelling) | |
2006 | "Helicopter" (hervrystelling) | VSA | - | - | - | - | Silent Alarm |
2007 | "The Prayer" | VK | 4 | 18 | 20 | - | A Weekend in the City |
"I Still Remember" | VK | 20 | - | - | 24 | ||
"Hunting for Witches" | VK | 22 | - | 7 | - | ||
"Flux" | VK | 8 | - | - | - | A Weekend in the City (hervrystelling) | |
2008 | "Mercury" | VK | 16 | - | - | - | Intimacy |
"Talons" | VK | 39 | - | - | - | ||
2009 | "One Month Off" | VK | 170 | - | - | - | |
"Signs (Armand Van Helden Remix)" | VK | 115 | - | - | - | Intimacy Remixed | |
"One More Chance" | VK | 15 | - | - | - | Nie van 'n album nie | |
2012 | "Octopus" | VK | 121 | - | - | - | Four |
"Kettling" | VK | - | - | - | - | ||
2013 | "Truth" | VK | - | - | - | - | |
"Ratchet" | VK | - | - | - | - | The Nextwave Sessions |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Bloc Party. |