Bloed

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Bloeiende vinger

Bloed is 'n vloeibare, sirkulerende weefsel en 'n klewerige, donkerrooi, ondersigtige vloeistof met 'n souterige smaak. Hoewel dit na 'n homogene vloeistof lyk, bestaan dit in werklikheid uit 'n vloeibare deel, die bloedplasma, en verskillende bloedliggame wat daarin dryf. Die bloedplasma is saamgestel uit water, proteïene, anorganiese soute, organiese bestanddele, gasse en sekresies. Die bloedliggame is saamgestel uit rooibloedselle (eritrosiete), witbloedselle en plaatjies (trombosiete).

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  • Senior Biologie, Du Toit, Van Rensburg, Du Toit, Botha, Van der Merwe, Volschenk, Van der Westhuyzen, De Kock, Niebuhr. Nasionale Opvoedkundige Uitgewery Beperk, 1989.