Bly By My

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bly By My
van Juanita du Plessis
Vrygestel2005
AteljeeMarantha Recording Studios
GenreAfrikaans
Speeltyd59:10
EtiketMaroela Musiek Juanita Records
ProdusentStass

Juanita du Plessis

Ewald Pretorius

Bly By My is Juanita du Plessis se sesde album, in 2005 vrygestel. Die album behaal 2x platinumstatus met verkope van meer as 80 000 eenhede.

Vorige album - Altyd Daar (2004)

Volgende album - Jou Skaduwee (2006)

Snitlys[wysig | wysig bron]

Bly By My
Nr.TitelSkrywer(s)Speeltyd
1."Bly By My"Juanita du Plessis3:24
2."Tsitsikamawoud"Janschens/Maraza3:28
3."Daar"Juanita du Plessis4:18
4."Ons Belofte Aan Mekaar"Juanita du Plessis3:41
5."Tingeling"Juanita du Plessis3:27
6."Flying On The Wings Of Tenderness"J Rix/M Spiro3:40
7."Adijy Adijou"A Botha3:28
8."Herinnerings Aan Jou"Reinecke/Van Rensburg3:27
9."Engelse 'Rock Medley'" (* I Love A Rainy Night
  • Green Door
  • Rock And Roll Is King
  • I Can See Clearly
  • Rockin' All Over The World)
* Rabbit/Stevens/Malloy
  • Moore/Davie
  • J Lynn
  • J Nash
  • J Fogerty
  • 4:54
    10."Sal Jy Onthou"Juanita du Plessis4:46
    11."Vergeet Om My Te Vergeet/Onthou Om Te Onthou"A Goosen2:47
    12."Shambala"D Moore2:58
    13."Waar Is Jy?"Stass2:52
    14."Afrikaanse Keurspel" (* Ruiter Van Die Windjie
  • Umfaan
  • Huisie By Die See
  • Harlekyn)
  • * Vaplus/Madison
  • A Goosen
  • H.A Fagen/L Hofmeyr
  • A Goosen
  • 4:13
    15."Nader Aan Jou"Juanita du Plessis3:48
    16."Kyk Die Lewe In Die Oë"Juanita du Plessis3:59
    Totale speeltyd:59:10