Altyd Daar
Voorkoms
Altyd Daar | ||||
---|---|---|---|---|
van Juanita du Plessis | ||||
Ateljee | Maroela Musiek | |||
Genre | Gospel | |||
Speeltyd | 54:18 | |||
Etiket | Maroela Musiek Juanita Records | |||
Produsent | Louis Langerman
Dewald Pretorius Stass Derrick Louw | |||
Juanita du Plessis-chronologie | ||||
|
Altyd Daar: Gospel Album vol.1 is Juanita du Plessis se vyfde album en eerste gospelalbum, vrygestel in 2004. Die album behaal 3x platinumstatus met verkope van meer as 120 000 eenhede.
Snitlys
[wysig | wysig bron]Altyd Daar: Gospel Album Vol.1 | |||
---|---|---|---|
Nr. | Titel | Skrywer(s) | Speeltyd |
1. | "Altyd Daar" | Juanita du Plessis | 3:38 |
2. | "Houtkruis" | K van der Merwe | 4:54 |
3. | "My Pa Is Die Koning" | W Gerke/M Hannes/L Ferreira | 3:25 |
4. | "Kyk Hy Kom!" | R Mark/D Botha | 4:18 |
5. | "Huise Van Glas" | H Holtzhauzen | 3:54 |
6. | "God Bless The Child" | S Twain/Lange | 3:43 |
7. | "Die Heel Beste Rede" | P Smit | 3:29 |
8. | "The Great Adventure" | SC Chapman/G Moore | 4:13 |
9. | "Sweef Soos 'n Arend" | M Grové | 3:44 |
10. | "In Die Hemel" | Juanita du Plessis | 3:47 |
11. | "Love Can Build A Bridge" | N Judd/G Jarvis/P Overstreet | 4:20 |
12. | "Nagmaalslied" | W Joubert | 4:02 |
13. | "Die Onse Vader" | Emerson | 2:46 |
14. | "Go Light Your World" | C Rice | 4:05 |
Totale speeltyd: | 54:18 |