Bobonong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bobonong
Ligging van Bobonong op 'n kaart (Botswana)
Bobonong
Bobonong
Koördinate: 21°58′0″S 28°20′0″O / 21.96667°S 28.33333°O / -21.96667; 28.33333Koördinate: 21°58′0″S 28°20′0″O / 21.96667°S 28.33333°O / -21.96667; 28.33333
Land Vlag van Botswana Botswana
Distrik Sentraal distrik
Bevolking
 - Dorp 19 000
Tydsone SAST (UTC+2)

Bobonong is 'n dorpie in die ooste van Botswana in die Sentraal distrik. Die dorp se bynaam is Bob-stad of Bob city. Daar woon ongeveer 19 000 mense.