Booker Bradshaw

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Booker Bradshaw
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Booker Bradshaw (21 Mei 1941 – 1 April 2003) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Star Trek (1966), Columbo (1971), The Rockford Files (1974), en Planet of the Apes (1974).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1973: Coffy

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1966: Star Trek
  • 1971: Columbo
  • 1974: The Rockford Files
  • 1974: Planet of the Apes
  • 1981: Goldie Gold and Action Jack
  • 1986: Lazer Tag Academy

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1977: 5 Weeks in a Balloon
  • 1980: Treachery and Greed on the Planet of the Apes

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]