Gaan na inhoud

Botterkloofpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Botterkloofpas
Ligging Noordoos van Clanwilliam
Maksimumhelling 1:10
Hoogte 683m
In Boegoeberge
Pad R364

Die Botterkloofpas op die suidelike punt van die Bokkeveldberge in die Noord-Kaap is op die R364-streelsroete tussen die dorpe Nieuwoudtville, Calvinia en Clanwilliam. Dit is nagenoeg by die koördinate 31° 49′ suid en 19° 15′ oos en bereik 'n hoogte van 692 m bo seevlak en 'n maksimum helling van 1:10.

Bibliografie[wysig | wysig bron]

  • Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com
  • tracks4africa.co.za
  • www.mountainpassesssouthafrica.co.za

Koördinate: Missing latitude
Invalid arguments have been passed to the {{#coordinates:}} function