Boulcus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Boulcus van Vindonissa of Bubulcus of Bovicus was tussen 517 en 534 n.C., die eerste biskop van Vindonissa (bisdom van Windisch-Konstanz).

Lewe[wysig | wysig bron]

In Vindonissa in die 6de eeu word naas Bubulcus (die eerste Biskop van Windisch 517-534) Grammatius (ook Cormmatius, biskop van 534 tot 552) en Ursinus [1]  as gens 'n geskrif op ´n gebou in Vindonissa (vandag Windisch) is die bisdom in die jaar 590 van Windisch na Konstanz op die Bodensee verskuif.[2]

Bubulcus, was 'n deelnemer in die Boergondiese Sinode van Epao-Jenne, in die jaar 517.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. „Geschichte des Legionslagers von Vindonissa (Windisch / AG)“ Université de Fribourg
  2. „Klostermauer des Rottweiler Dominikanerkonvents im 13.
  3. Johann Ernst Christian Schmidt, Friedrich Wilhelm Rettberg: „Handbuch der christlichen Kirchengeschichte“