Bounnhang Vorachith

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bounnhang Vorachith 2016 (cropped).jpg

Bounnhang Vorachith (Lao: ບຸນຍັງ ວໍລະຈິດ; gebore op 15 Augustus 1938) is 'n Laotiaanse politikus wat sedert 2016 sekretaris-generaal van die Volksrevolusionêre Party van Laos (de facto-leier) en president van Laos (de jure staatshoof) was. Voorheen was hy van 1996 tot 2001 adjunk-premier as premier van 2001 tot 2006, en as vise-president van Laos van 2006 tot 2016.