Brasse vannie Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Brasse van die Kaap)
Jump to navigation Jump to search
Brasse van die Kaap
OorsprongKaapstad, Suid-Afrika
Genre(s)Hip-hop
Aktiewe jare1996–2006
EtiketteGhetto Ruff, KMD
Portal.svg Musiekportaal

Brasse vannie Kaap (afgekort BVK) was 'n Afrikaanse rap- en Hip-hop-musiekgroep van Kaapstad, Suid-Afrika wat in 1996 gestig. Hulle gelyknamige debuutalbum is in 1997 vrygestel. Daarna volg Yskoud in 2001, Super Power in 2004 en hulle laaste album, Ysterbek in 2006.[1]

Die oorspronklike groeplede is Deon Daniels (Boeta-D), Roger Heunis (Hamma), Ashley Titus, (Mr Fat) en Enver Pietersen (DJ E20). Bboys Cheeze, Baby-L en Levi het later by bulle aangesluit. Titus is in 2007 aan ’n hartaanval oorlede.

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Ysterbek, 2006 KMD
  • Super Power, 2004 GHETTO RUFF
  • Yskoud, 2001 GHETTO RUFF
  • Brasse Vannie Kaap, 1997

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]