Breakfast at Tiffany's (rolprent)
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Breakfast at Tiffany's)
Breakfast at Tiffany's | |
---|---|
Regisseur | Blake Edwards |
Produksieleier | Martin Jurow Dick Shepherd |
Draaiboek | George Axelrod |
Met | Audrey Hepburn George Peppard Patricia Neal Buddy Ebsen |
Musiek deur | Henry Mancini |
Kinematografie | Franz Planer Philip H. Lathrop |
Redigeerder | Howard Smith |
Ateljee | Jurow-Shepherd |
Verspreider | Paramount Pictures |
Uitgereik | 1961 |
Speeltyd | 115 minute |
Land | Verenigde State van Amerika |
Taal | Engels |
Begroting | $2,5 miljoen |
Bruto wins | $14 miljoen |
IMDb-profiel |
Breakfast at Tiffany's is 'n Amerikaanse rolprent wat in 1961 vrygestel is. Die regisseur was Blake Edwards en die skrywer George Axelrod.
Die rolprent gaan oor 'n jong sosiale vlinder in New York, wat belangstel in 'n jong man wat in haar woonstelblok intrek.
Hoofrolspelers
[wysig | wysig bron]- Audrey Hepburn as Holly Golightly / Lula Mae Barnes
- George Peppard as Paul Varjak (Holly noem hom "Fred" omdat hy haar aan haar broer herhinner)
- Patricia Neal as Mrs. Emily Eustace "2E" Failenson
- Buddy Ebsen as Doc Golightly
- Martin Balsam as O. J. Berman
- Mickey Rooney as I. Y. Yunioshi
- Alan Reed as Sally Tomato
- José Luis de Vilallonga as José da Silva Pereira
- Stanley Adams as Rutherford "Rusty" Trawler
- John McGiver as verkoopsman by Tiffany's
- Dorothy Whitney as Mag Wildwood
- Claude Stroud as Sid Arbuck
- Orangey as "Cat", die kat (opgelei deur Frank Inn)
- Beverly Powers ("Miss Beverly Hills") as die ontklee-danseres
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Breakfast at Tiffany's Geargiveer 30 Oktober 2015 op Wayback Machine in die Internet Rolprent Databasis