Brian Oulton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Brian Oulton
Geboorte (1908-02-11)11 Februarie 1908
Nasionaliteit Engels
Sterfte 13 April 1992 (op 84)
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brian Oulton (11 Februarie 1908 – 13 April 1992) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Carry on Cleo (1964), Carry on Camping (1969), en Young Sherlock Holmes (1985), en in die televisiereeks The Avengers (1961).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1938: Too Many Husbands
  • 1953: The Dog and the Diamonds
  • 1955: Two Grooms for a Bride
  • 1962: Hair of the Dog
  • 1964: Carry on Cleo
  • 1969: Carry on Camping
  • 1985: Young Sherlock Holmes

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1958: Hotel Imperial
  • 1961: The Avengers
  • 1969: Mr. Digby Darling
  • 1969: The Incredible Adventures of Professor Branestawm
  • 1971: Doctor at Large
  • 1972: Scoop

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1937: Viennese Honeymoon
  • 1939: Cæsar's Friend
  • 1939: Passion, Poison and Petrifaction
  • 1939: The Man of Destiny
  • 1946: Mr. Bolfry
  • 1947: The Happiest Days of Your Life
  • 1948: The Rivals
  • 1950: Thérèse Raquin
  • 1952: Temple Folly
  • 1952: Lovers' Leap
  • 1955: Take It Away
  • 1957: Rise Above It
  • 1966: The Great Metropolis

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]