British Aerospace Jetstream 31

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
BAe Jetstream 31
British Aerospace Jetstream 32 reg. N487UE.jpg
Tipe Passasiersvliegtuig
Vervaardiger British Aerospace
Nooiensvlug 28 Maart 1980
Bekendstelling 29 Junie 1982
Status Aktief
Hoofgebruikers Pascan Aviation
AIS Airlines
FlyPelican
Vervaardig 1980-1993
Aantal gebou 386
Ontwikkel van Handley Page Jetstream

Die British Aerospace Jetstream 31 is 'n klein, tweemotorige turboskroef passasiersvliegtuig met lugdrukreëling. Hierdie vliegtuig is ontwikkel van die Handley Page Jetstream.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]