Broekspruit
Voorkoms
Broekspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Monding-hoogte | 1 263 m |
Koördinate: 30°39′0.4″S 25°51′26″O / 30.650111°S 25.85722°O |
Die Broekspruit is 'n sytak van die Oranjerivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dit vloei in die Gariepdam in naby Oviston langs die R405.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Broekspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.