Broers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Broers
Cobus en Christo Snyman.jpg
Cobus and Christo Snyman
Agtergrondinligting
EtiketteSnyman-musiekproduksies (SMP)
AssosiasiesChristo en Cobus, Nic Stevens
Webwerfdiebroers.co.za
LedeChristo Snyman
Cobus Snyman
Stephan Snyman

Broers is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit die Snyman-broers, Christo, Cobus en Stephan bestaan. Die jongste broer, Stephan, gebruik die verhoognaam Nic Stevens vir sy solo-loopbaan. Die twee ouer broers tree ook saam onder die verhoognaam Christo en Cobus op.

In 2008 het hulle treffer Huistoe 'n Tempo-nominasie ontvang as gewildste liedjie van die jaar en die Broers se DVD, "Broers Tussen die Sterre" is genomineer vir die kategorie, beste DVD van die jaar.

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • 10 000 Myl DVD, 2010 SMP/SELECT
  • 10 000 Myl, 2009 SMP
  • Tussen die Sterre DVD, 2006 SMP/SELECT
  • Broers, SMP

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]