Christo en Cobus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Christo en Cobus
Cobus en Christo Snyman.jpg
Cobus (links) en Christo tree op tydens 'n vrouedag op St. Helenabaai in 2008.
EtiketteSnyman-musiekproduksies (SMP)
Webwerfdiebroers.co.za
LedeChristo Snyman
Cobus Snyman
AssosiasiesBroers, Nic Stevens
Portal.svg Musiekportaal

Christo en Cobus is 'n musiekgroep wat uit die broers Christo Snyman en Cobus Snyman bestaan. Hulle tree ook saam met hulle jongste boetie, Nic Stevens onder die verhoognaam Broers op.

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • 7x70, 2007 SMP
  • Trein Na Margate, 2002 SMP
  • Nuwe Winde, 2000 MAROELA
  • Tiekiedraai deur die eeu, 2000
  • Dancing To The Beat Of Our Music, 1998
  • Kyk Hoe Lyk Ons Nou, 1997
  • Somernag - Sterrenag, 1995
  • Prince of Romance, 1993

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]