Brooke Langton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Brooke Langton
Geboorte 27 November 1970 (1970-11-27) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brooke Langton (gebore 27 November 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Swingers (1996), The Replacements (2000), The Benchwarmers (2006), en Primeval (2007).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1996: Swingers
  • 1996: Beach House
  • 1996: Listen
  • 1997: Mixed Signals
  • 1997: The Small Hours
  • 2000: The Replacements
  • 2000: Playing Mona Lisa
  • 2002: Kiss the Bride
  • 2005: Partner(s)
  • 2006: The Benchwarmers
  • 2006: Beautiful Dreamer
  • 2007: Primeval
  • 2014: K-9 Adventures: Legend of the Lost Gold
  • 2015: The Debt
  • 2015: Impact Earth
  • 2017: Killer App
  • 2018: Shifting Gears
  • 2018: Soul Sessions
  • Noble Savages

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1995: Extreme
  • 1998: The Net
  • 2001: Fling
  • 2007: Life

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: Moment of Truth: Cult Rescue
  • 2015: Are You My Daughter?

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2012: Chilly Christmas

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]