Bruce Reitherman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bruce Reitherman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 15 September 1955 (1955-09-15) (64 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, kinematograaf, en vervaardiger
Aktiewe jare 1963–2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bruce Reitherman (gebore 15 September 1955) is 'n Amerikaanse akteur, kinematograaf, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Jungle Book (1967) en The Many Adventures of Winnie the Pooh (1977), en in die televisiereeks The Living Edens (1997).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1967: The Jungle Book
  • 1977: The Many Adventures of Winnie the Pooh

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1997: The Living Edens

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: Island of the Giant Bears
  • 2000: New True Life Adventures: Alaska: Dances of the Caribou

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]