Bruno Monsaingeon
Voorkoms
Bruno Monsaingeon (* 5 Desember 1943 – ) is 'n Franse rolprentvervaardiger, skrywer en violis.[1]
Hy het 'n groot aantal dokumentêre rolprente gemaak oor bekende twintigste-eeuse musikante, insluitende Glenn Gould, Sviatoslav Richter, David Oistrakh, Piotr Anderszewski, Yehudi Menuhin, Grigory Sokolov en David Fray. Sy onderhoude met Sviatoslav Richter en met Nadia Boulanger is ook as boeke gepubliseer.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Miami Piano Festival webtuiste. Geargiveer op 2005-12-23 deur die Wayback Machine