Buitepos
Voorkoms
Buitepos | |
---|---|
Buitepos se grenspos. Botswana in aan die boonste linkerkant en Namibië is aan die onderste regterkant | |
Koördinate: 22°16′52″S 19°59′13″O / 22.28111°S 19.98694°O | |
Land | Namibië |
Streek | Omaheke |
Hoogte | 1 302 m (4 272 ft) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Buitepos is 'n klein nedersetting in die Omaheke-Streek in die ooste van Namibië. Dit is een van die grensposte tussen Namibië en Botswana.[1] Oorkant die grens is Mamuno geleë.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Cassidy, Joseph (2009). Place Names of Namibia A Historical Dictionary. Windhoek: Macmillan Education Namibia Publishers (Pty) Ltd. p. 1. ISBN 978-99916-0-654-5.