Burzum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Burzum
Burzum2010.svg
OorsprongNoorweë
Genre(s)Black metal
Aktiewe jare19911999, 2009–hede
EtiketteDeathlike Silence, Cymophane, Misanthropy, Byelobog
LedeVarg Vikernes
Portal.svg Musiekportaal

Burzum is 'n eenman-musiekgroep wat in 1991 deur die Noorweër Varg Vikernes gestig is. Hy dien tans tronkstraf uit vir die moord op die kitaarspeler Øystein Aarseth en brandstigting by kerke.

Albums[wysig | wysig bron]

  • Burzum
  • Aske
  • Det Som Engang Var
  • Hvis Lyset Tar Oss
  • Filosofem
  • Daudi Baldrs
  • Hlidskjalf

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]