C. Martin Croker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
C. Martin Croker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Clay Martin Croker
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1988–2016
Internet-rolprentdatabasis-profiel

C. Martin Croker (10 Januarie 1962 – 17 September 2016) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Aqua Teen Hunger Force Colon Movie Film for Theaters (2007) en in die televisiereekse Space Ghost Coast to Coast (1993), Cartoon Planet (1995), en The Brak Show (2000).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: Aqua Teen Hunger Force Colon Movie Film for Theaters
  • 2014: Invasion of the Killer Cicadas
  • 2016: The X Mas Files

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1993: Space Ghost Coast to Coast
  • 1995: Cartoon Planet
  • 1998: Toonami Game Reviews
  • 2000: The Brak Show
  • 2000: Brak Presents the Brak Show Starring Brak
  • 2000: Aqua Teen Hunger Force
  • 2004: Perfect Hair Forever
  • 2015: Quickies

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]