C11-hoofweg (Namibië)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Padteken van die C11-hoofweg

Die C11-hoofweg is 'n grondpad in Namibië. Dit begin in Koës by die C17-hoofweg, 129 kilometer (80 myl) oos van Keetmanshoop en eindig 319 kilometer (198 myl) later waar dit die B3-hoofweg, twee kilometer van Karasburg bereik.[1]

Die C11-hoofweg ry verby Aroab en Koës.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Google Maps, besoek op 28 Januarie 2015