COBOL

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

COBOL (COmmon Business Oriented Language) is 'n hoëvlak programmeertaal wat die primêre besigheidsprogrammeertaal was op hoofraamrekenaars en minirekenaars. Dis 'n vertaalde taal en een van die eerste hoëvlak programmeertale.

COBOL het ontwikkel uit FLOWMATIC, 'n taal ontwikkel in die 1950's deur Grace Murray Hopper vir die UNIVAC I.