Gaan na inhoud

Campinas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Campinas

Kaart Wapen
Vlag
 Land Brasilië
 Deelstaat São Paulo
 Koördinate 22°54′21″S 47°03′39″W / 22.90583°S 47.06083°W / -22.90583; -47.06083
 Stigting 1774
 Oppervlakte:  
 - Totaal 795,667 vk km
 Hoogte bo seevlak 685 m
 Bevolking:  
 - Totaal (Sensus 2010) 1 080 999[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1 358,6/vk km
 Tydsone UTC -3
 - Somertyd UTC -2
 Burgemeester Hélio de Oliveira Santos (PDT)
 Amptelike Webwerf campinas.sp.gov.br
Catedral Metropolitana Nossa Senhora da Conceição

Campinas is 'n stad in die noorde van die Brasiliaanse deelstaat São Paulo, sowat 100 km noord van die metropool São Paulo. Die stad het 'n bevolking van 1 080 999 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 795,667 km².

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Primeiros Dados do Censo 2010 - Dados: São Paulo. Instituto Brasileiro de Geografia e Estatística". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2010. Besoek op 2 Desember 2010.