Can

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Can
Oorsprong Keulen, Wes-Duitsland
Genre(s) Krautrock, elektronies, eksperimenteel
Aktiewe jare 1968-1979
1986
1991
Uitgewer(s) United Artists
Spoon Records
Mute Records
Lede Holger Czukay
Michael Karoli
Jaki Liebezeit
Irmin Schmidt
Gewese lede Malcolm Mooney
Damo Suzuki
Rosko Gee
Rebop Kwaku Baah
Portal.svg Musiekportaal

Can (tot 1970 bekend as The Can) was 'n eksperimentele en avant-garde rockgroep wat in 1968 in Wes-Duitsland opgerig is. Hulle was geen konvensionele kommersiële groep nie; trotsdem word hulle tot die belangrikste Krautrock-groepe gereken en het hulle talle van vandag se kunstenaars in die rock- en elektroniese musiek beïnvloed. Hulle het wel invloed van tydgenote soos The Velvet Undeground en Frank Zappa getrek, maar hul eie musiek was veel ernstiger en ontoegankliker. Hul opnames het nie uit popliedjies bestaan nie, maar het geluide, sintetiseerders, wêreldmusiek, knip-en-plaktegnieke en elektroniese musiek bevat.

Eksterne skakels[wysig]