Carol Raye
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carol Raye | |
Geboortenaam | Kathleen Mary Corkery |
---|---|
Geboorte | 17 Januarie 1923 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1938–1999 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Carol Raye (gebore 17 Januarie 1923 - 19 Junie 2022) was 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Strawberry Roan (1944), Waltz Time (1945), en While I Live (1947), en in die televisiereeks The Mavis Bramston Show (1964).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1944: Strawberry Roan
- 1945: Waltz Time
- 1946: Springtime
- 1947: While I Live
- 1947: Green Fingers
- 1954: No Rain at Timburi
- 1965: The Peek Snatchers
- 1979: The Journalist
- Why So Serious? The Mavis Bramston Show 1964 - 1965
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1964: The Mavis Bramston Show
- 1965: Today with Carol Raye
- 1966: 66 and All That
- 1976: Up the Convicts
- 1977: Blankety Blanks
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1948: Dressing Up
- 1978: Exploring the Psychic Mind
- 1984: Man of Letters