Carter DeHaven

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Carter DeHaven
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Francis O'Callaghan
Geboorte (1886-10-05)5 Oktober 1886
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 20 Julie 1977 (op 90)
Kinders 2, insluitende Gloria DeHaven
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1903–1965
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carter DeHaven (5 Oktober 1886 – 20 Julie 1977) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Timothy Dobbs, That's Me (1916), Marry the Poor Girl (1921), Modern Times (1936), en The Great Dictator (1940).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1915: The College Orphan
  • 1916: Timothy Dobbs, That's Me
  • 1916: From Broadway to a Throne
  • 1916: The Wrong Door
  • 1916: A Youth of Fortune
  • 1916: Get the Boy
  • 1920: Twin Beds
  • 1920: Am I Dreaming?
  • 1921: Marry the Poor Girl
  • 1921: The Girl in the Taxi
  • 1921: My Lady Friends
  • 1923: Girl from the West
  • 1925: The Thoroughbred
  • 1936: Modern Times
  • 1940: The Great Dictator

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1959: Johnny Ringo

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]