Casey Affleck

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Casey Affleck
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Casey Affleck in 2006.

Geboortenaam Caleb Casey Affleck-Boldt
Geboorte 12 Augustus 1975
Falmouth, MA (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, regisseur
Rolprente Good Will Hunting, Ocean's Eleven
Webwerf caseyaffleck.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Casey Affleck (* 12 Augustus 1975) is 'n Academy- en Golden Globe-genomineerde Amerikaanse akteur. Hy het in rolprente soos Good Will Hunting, Ocean's Eleven (2001), The Assassination of Jesse James by the Coward Robert Ford, en Gone Baby Gone verskyn. Hy is die jonger broer van akteur Ben Affleck.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]