Chad McQueen
Voorkoms
Chad McQueen | |
2016
| |
Geboortenaam | Chadwick Steven McQueen |
---|---|
Geboorte | 28 Desember 1960 |
Sterfte | 11 September 2024 |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Ouers | Steve McQueen en Neile Adams |
Kinders | 3; insluitende Steven R. McQueen |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1984–tans |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Chad McQueen (28 Desember 1960 - 11 September 2024) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger, en renjaer. Hy was die enigste seun en laaste lewende kind van die akteur Steve McQueen (1930–1980).
Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Karate Kid (1984), The Karate Kid Part II (1986), Firepower (1993), en Yucatan.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1984: The Karate Kid
- 1985: The Fascination
- 1986: The Karate Kid Part II
- 1993: Firepower
- 1993: New York Cop
- 1994: Indecent Behavior II
- 1994: Bullet II
- 1995: Number One Fan
- 1996: Squanderers
- 1998: Papertrail
- 1998: Surface to Air
- 2001: Fall: The Price of Silence
- 2005: Dust to Glory
- 2015: Steve McQueen: The Man & Le Mans
- Yucatan
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2009: Celebrity Rides: Hollywood's Speeding Bullitt
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1994: Search and Rescue
Video's
[wysig | wysig bron]- 1987: Nightforce
- 1990: Martial Law
- 1992: Death Ring
- 1992: Where the Red Fern Grows: Part Two
- 1994: Possessed by the Night
- 1995: Red Line