Charkif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Харків • Харьков
Charkif
Kharkov Freedom Square.jpg

Kaart Wapen
Charkiw-Ukraine-Map.png
Coat of arms of Kharkiv.svg
Vlag
Kharkiv-town-flag.svg
 Land Vlag van Oekraïne Oekraïne
 Oblast Flag of Kharkiv Oblast.svg Charkif
 Stigting 1654
 Oppervlakte:  
 - Totaal 310 vk km
 Hoogte bo seevlak 152 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 449 000
 - Bevolkingsdigtheid 4 500/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 732 400
 Tydsone EET / UTC +2
 - Somertyd EEST / UTC +3
 Burgemeester Gennady Kernes
 Amptelike Webwerf city.kharkov.ua

Charkif (Oekraïns Харків, Russies: Харьков, Charkof) is die grootste stad van Oekraïne naas die hoofstad, Kijif, en lê in die ooste aan die grens met Rusland in die Charkif-oblast. Die stad is in 1654 deur Russe gestig. Dit het in 2010 'n bevolking van 1 449 000 en van 1 732 400 in die metropolitaanse gebied gehad en het 'n oppervlakte van 310 km².